Beeld van PTZ kamera op plaas

Hierdie kamera is op die plaas Klein Smaldeel,van Kobus en Ronel Steenkamp opgerig.

Die kamera gee beeld asook audio en draai 360 grade in die rondte en kan tot 200 maal zoem.

Dag visie is tot 6 kilometer en nag visie tot 200 meter.

Kamera kan ook deur genomineerde persone bedryf word.